Wêreldsewesreeks

Blitsbokke vee Hongkong uit pad

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Muller du Plessis het die Blitsbokke se eerste drie gedruk. Foto: Gallo Images
Muller du Plessis het die Blitsbokke se eerste drie gedruk. Foto: Gallo Images

Daar is steeds geen keer aan die Blitsbokke by die Edmonton-sewestoernooi nie, nadat hulle ook gemaklik met Hongkong afgereken het.

Suid-Afrika het Saterdag sewe drieë gedruk om met 43-5 te wen.

Muller du Plessis het vroeg in die wedstryd die Blitsbokke se eerste drie gedruk. Kort daarna het Ronald Brown Hongkong se middelveld aan die slaap gevang en ook gaan druk.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan