Wêreldsewesreeks

Philip: ‘Nuwe Blitsbokke bring die X-faktor’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Ronald Brown vroeër vandeesmaand in aksie in ’n oefenwedstryd teen die Maties in Stellenbosch.  Foto: Gallo Images
Ronald Brown vroeër vandeesmaand in aksie in ’n oefenwedstryd teen die Maties in Stellenbosch. Foto: Gallo Images

Die versoeking is groot om die eerste toernooi in Wêreldrugby se sewesreeks in meer as 18 maande, wat die naweek in Vancouver beslis word, as bloot ’n nagedagte te benader.

Uit ’n plaaslike oogpunt lyk die Blitsbok-span heelwat anders as waaraan ondersteuners gewoond is.

In die afwesigheid van strydrosse soos Justin Geduld, Branco du Preez en Selvyn Davids, wat op die krukkelys is en spelers soos Stedman Gans en Kurt-Lee Arendse wat sewes gegroet het, is daar ’n string nuwe gesigte.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.85
-1.2%
Rand - Pond
20.49
-0.4%
Rand - Euro
17.30
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.09
-0.2%
Rand - Jen
0.13
-0.1%
Goud
1,793.05
0.0%
Silwer
24.33
0.0%
Palladium
2,023.00
0.0%
Platinum
1,043.50
0.0%
Brent-ruolie
85.53
+1.1%
Top-40
60,525
+1.7%
Alle aandele
67,051
+1.5%
Hulpbronne 10
62,969
+2.5%
Industriële 25
86,659
+1.4%
Finansiële 15
13,849
+0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos