Wêreldsewesreeks

Powell het Salomo se wysheid nodig

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Selvyn Davids in aksie by die Olimpiese Spele vroeër vanjaar. Hy kan in die toekoms meer as ’n spelskepper diens doen.  Foto: Getty Images
Selvyn Davids in aksie by die Olimpiese Spele vroeër vanjaar. Hy kan in die toekoms meer as ’n spelskepper diens doen. Foto: Getty Images

Die blink vertoning van Blitsbokke soos Ronald Brown die afgelope naweek in Kanada, gaan dié span se afrigter, Neil Powell, in die toekoms behoorlik laat kopkrap wanneer dit by spankeuses kom.

In die afwesigheid van spelskeppers en “sweepers” (die ekwivalent van ’n skrumskakel in vyftienmanrugby) soos Justin Geduld, Branco du Preez en Selvyn Davids, het ’n klompie debutante in die Vancouver-toernooi die geleenthede wat hulle gekry het, aangegryp.

Geduld-hulle is tans nog op die krukkelys.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.85
-1.2%
Rand - Pond
20.49
-0.4%
Rand - Euro
17.30
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.09
-0.2%
Rand - Jen
0.13
-0.1%
Goud
1,793.05
0.0%
Silwer
24.33
0.0%
Palladium
2,023.00
0.0%
Platinum
1,043.50
0.0%
Brent-ruolie
85.53
+1.1%
Top-40
60,525
+1.7%
Alle aandele
67,051
+1.5%
Hulpbronne 10
62,969
+2.5%
Industriële 25
86,659
+1.4%
Finansiële 15
13,849
+0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos