Wêreldsewesreeks

‘Powell oor Blitse: ‘Ek voel soos trotse pa’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Lekkerte! Ronald Brown draf in die eindstryd teen Kenia deur vir ’n drie.  Foto: AP
Lekkerte! Ronald Brown draf in die eindstryd teen Kenia deur vir ’n drie. Foto: AP

Nadat die Blitsbokke die Vancouver-sewestoernooi gewen het, het dié span se afrigter, Neil Powell, gesê dat sy spelers se vertonings hom soos ’n trotse pa laat voel.

Suid-Afrika het Kenia Maandag in die vroeë oggendure (SA tyd) in die eindstryd met 38-5 oorrompel.

“Ek is ongelooflik trots op die ouens. Elke ou het regtig gedoen wat van hom verwag word. Van die kleinste ou, Shaun Williams, tot die grootste een, Christie Grobbelaar, wat albei nuwelinge is, het elke liewe speler sy alles op die veld gegee,” sê Powell.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan