Wêreldsewesreeks

Powell vol lof vir onoorwonne Blitsbokke

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die Blitsbok Selvyn Davids in aksie Saterdag teen Kanada. Foto: Wêreldrugby
Die Blitsbok Selvyn Davids in aksie Saterdag teen Kanada. Foto: Wêreldrugby

Nadat die Blitsbokke drie dominerende vertonings op die eerste dag van die Edmonton-sewestoernooi gelewer het, besef die span se afrigter, Neil Powell, maar te goed dat hulle nie hul waaksaamheid kan laat gaan nie.

Suid-Afrika het Saterdag sonder probleme met Mexiko (56-0), Hongkong (43-5) en Kanada (49-0) afgereken.

Powell het ná die Blitsbokke se wedstryd teen Kanada op ’n nuuskonferensie lof gehad vir sy spelers.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan