Kolisi se woorde tref wyd ná nederlaag; as ‘staatsman’ geloof

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die Springbok-kaptein, Siya Kolisi, kan nie sy teleurstelling wegsteek nie nadat hy Saterdag met ’n geel kaart van die veld gestuur is. Foto: Getty Images
Die Springbok-kaptein, Siya Kolisi, kan nie sy teleurstelling wegsteek nie nadat hy Saterdag met ’n geel kaart van die veld gestuur is. Foto: Getty Images

Die Springbokke het teen Engeland verloor, maar kaptein Siya Kolisi het as “staatsman” vir ’n tweede naweek in Europa harte gesteel.

Kolisi wou nadat die Springbokke Saterdag met 27-26 teen die Engelse Rose verloor het, geen verskonings maak vir die nederlaag nie. Die Springbokke het wel verloor, maar het steeds die jaar in die eerste plek op die internasionale ranglys afgesluit.

Soos sy gebaar ná die wen die vorige naweek oor Skotland toe hy ’n handtekening op ’n ondersteuner se Speedo in die kleure van die Suid-Afrikaanse vlag gemaak het, het sy toespraak vriend en vyand se harte getref.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.27
-1.9%
Rand - Pond
21.71
-0.0%
Rand - Euro
18.42
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.59
+0.0%
Rand - Jen
0.14
+0.2%
Goud
1,792.60
0.0%
Silwer
23.13
0.0%
Palladium
1,751.49
0.0%
Platinum
955.50
0.0%
Brent-ruolie
72.72
-11.6%
Top-40
62,411
-2.6%
Alle aandele
68,615
-2.8%
Hulpbronne 10
64,074
-2.5%
Industriële 25
92,909
-1.3%
Finansiële 15
12,995
-6.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos