Nigel Owens se moontlike aanstelling as die Bokke se blaser-breier met die oog op vanjaar se Wêreldbeker-toernooi in Frankryk kry momentum.
Die voormalige Walliese skeidsregter en Rassie Erasmus het die afgelope week daaroor gepraat.
“Ja, ek is deur Rassie genader,” sê Owens by navraag aan Rapport.