Wiese kwytgeskeld ná verhoor

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Jasper Wiese verlaat die veld in Saterdag se toets teen die Wallabies.  Foto: Getty Images
Jasper Wiese verlaat die veld in Saterdag se toets teen die Wallabies. Foto: Getty Images

Die Springbok-losvoorspeler Jasper Wiese is in ’n tugverhoor kwytgeskeld nadat hy vir vuilspel uitgewys is ná Suid-Afrika se nederlaag teen Australië in Brisbane.

Wiese, wat nie in die span vir die 100ste toets teen die All Blacks gekies is nie omdat hy Dinsdag eers voor ’n tugkomitee verskyn het, is daarvan beskuldig dat hy reël 9.12 oortree het: “ ’n Speler mag nie ’n teenstander fisiek mishandel nie.”

Die Engelse skeidsregter Matthew Carley het Wiese met ’n geel kaart gestraf vir die voorval wat in die 78ste minuut plaasgevind het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.45
+1.1%
Rand - Pond
19.96
+0.8%
Rand - Euro
16.82
+0.9%
Rand - Aus dollar
10.85
+0.5%
Rand - Jen
0.13
+0.9%
Goud
1,786.55
+1.0%
Silwer
24.37
+3.0%
Palladium
2,076.00
-1.3%
Platinum
1,056.00
+1.3%
Brent-ruolie
85.08
+0.9%
Top-40
60,348
+0.3%
Alle aandele
66,895
+0.2%
Hulpbronne 10
63,203
-0.1%
Industriële 25
85,486
+0.6%
Finansiële 15
14,008
-0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos