Bulle kry dié sewe Bokke by vir White-era

akkreditasie
Nizaam Carr
Nizaam Carr

Jake White benader sy aankope met die vernuf van ’n meesterskaakspeler eerder as om blindelings spelers te koop.

Want dit is die strategie van aankope, glo die Bulle se nuwe hoofafrigter, wat belangriker is as die getalle.

White se strategie blyk duidelik uit die feit dat die Bulle sedert hy by Pote Human as breier oorgeneem het, 18 spelers laat gaan het en net 12 nuwes geteken het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan