Jantjies: Dís waarom hy by Leeus bly

akkreditasie
Elton Jantjies geniet sy rugby by die Leeus en sy lewe in Johannesburg en wou daarom nie sy tentpenne uittrek om in Frankryk te gaan speel nie, al kon hy baie meer geld daar verdien. Foto: Gallo Images

“Ek speel nie rugby vir geld nie.”

Dít is hoe Elton Jantjies, die Springbok-losskakel en Leeus-kaptein, sy besluit verduidelik het om sy rug te keer op twee baie aanloklike aanbiedinge uit Frankryk om steeds saam met die span van die Goudstad te brul.

Jantjies is omtrent toegegooi onder die geld wat hy van die Franse klubs, Agen en Pau, kon kry om sy rugby daar te speel, maar hy het gesê aikôna, my lojaliteit is by die Leeus en die Springbokke.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan