Stormers klop Sunwolves, maar . . .

akkreditasie
Wat is jou storie? Craig Barry, vleuel van die Stormers, beduie Saterdag op Nuweland woes met sy hande. Foto: Jaco Marais
Wat is jou storie? Craig Barry, vleuel van die Stormers, beduie Saterdag op Nuweland woes met sy hande. Foto: Jaco Marais

’n Doodse stilte het waarskynlik Saterdagaand in die Stormers se kleedkamer geheers nadat hulle die Sunwolves met 31-18 in hul Superrugby-wedstryd op Nuweland geklop het.

Die wen was nooit in twyfel nie, maar dit was vir die Kapenaars van kritieke belang dat hulle met die laaste ronde ligawedstryde wat voorlê ook ’n bonuspunt aanteken. ’n Mens het regtig verwag dat dit in hul broeke sou sit, veral met dié dat die Sunwolves in hul laaste sewe wedstryde voor dié een gemiddeld 40 punte afgestaan het.

Maar die Stormers het van begin tot einde soos senuweewrakke gelyk.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.85
-0.7%
Rand - Pond
20.48
+0.8%
Rand - Euro
17.30
+0.6%
Rand - Aus dollar
11.09
+0.5%
Rand - Jen
0.13
+0.5%
Goud
1,793.03
0.0%
Silwer
24.33
0.0%
Palladium
2,023.00
0.0%
Platinum
1,043.50
0.0%
Brent-ruolie
85.53
+1.1%
Top-40
60,525
+1.7%
Alle aandele
67,051
+1.5%
Hulpbronne 10
62,969
+2.5%
Industriële 25
86,659
+1.4%
Finansiële 15
13,849
+0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos