Stonehouse het ‘gemengde gevoelens’

akkreditasie
Eddié Fouche (foto) se besering beteken straks dat Fiela Boshoff sy buiging vir die Pumas in die Superrugby Unlocked-reeks gaan maak.  Foto: Gallo Images
Eddié Fouche (foto) se besering beteken straks dat Fiela Boshoff sy buiging vir die Pumas in die Superrugby Unlocked-reeks gaan maak. Foto: Gallo Images

Wanneer ’n span verloor en sy afrigter verkondig dat sy spelers selfvertroue het ná daardie nederlaag, kan jy maklik vermoed dat hy die kluts kwyt is, maar wanneer Jimmy Stonehouse dit oor sy Pumas sê, praat hy die reine waarheid.

Die Laevelders het so naby soos demmit aan ’n vloekwoord gekom om ’n oorwinning oor die magtige Stormers Vrydag in Mbombela in ’n kragmeting in die Superrugby Unlocked-reeks te behaal.

Nadat die tuisspan rustyd met 30-14 voor was, moes hy eindelik met 37-42 die knie buig.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan