Verenigde Rugbykampioenskap

‘G'n gaping tussen Noorde, SA spanne’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Arno Botha, losvoorspeler van die Bulle, word Saterdag in Dublin in die kragmeting met Leinster grond toe gebring. Foto: Getty Images
Arno Botha, losvoorspeler van die Bulle, word Saterdag in Dublin in die kragmeting met Leinster grond toe gebring. Foto: Getty Images

Ná afloop van die vier Suid-Afrikaanse spanne se grootliks rampspoedige buiging die afgelope naweek in die Verenigde Rugbykampioenskap (VRK) is die versoeking groot om in sak en as te wees oor die gehalte van plaaslike spanne.

Maar Arno Botha, losvoorspeler van die Bulle, meen nie daar is ’n gaping tussen Suid-Afrikaanse en Europese spanne nie. Hy het Maandag die media op ’n aanlyn nuuskonferensie te woord gestaan.

“Ek dink nie daar is ’n gaping in rugbykennis of hoe fisiek hul spelers teenoor ons s’n is nie. Dit is meer beslissende oomblikke in die wedstryd wat dit vir ons (die Bulle) moeilik gemaak het,” sê Botha (29).

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.51
+1.7%
Rand - Pond
19.88
-0.0%
Rand - Euro
16.83
-0.0%
Rand - Aus dollar
10.77
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,767.60
0.0%
Silwer
23.31
0.0%
Palladium
2,075.53
0.0%
Platinum
1,059.00
0.0%
Brent-ruolie
84.86
+1.0%
Top-40
60,494
+0.2%
Alle aandele
67,029
+0.3%
Hulpbronne 10
64,347
-0.1%
Industriële 25
84,819
+0.7%
Finansiële 15
13,961
-0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos