Verenigde Rugbykampioenskap

Dis Generaal Libbok vir Stormers

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Manie Libbok, wat by die Haaie weggerokkel is, is glo bestem om sy buiging vir die Stormers as losskakel te maak in Saterdag se Verenigde Rugbykampioenskap-wedstryd teen Benetton in Treviso.Foto: Gallo Images
Manie Libbok, wat by die Haaie weggerokkel is, is glo bestem om sy buiging vir die Stormers as losskakel te maak in Saterdag se Verenigde Rugbykampioenskap-wedstryd teen Benetton in Treviso.Foto: Gallo Images

Manie Libbok gaan Saterdag sy buiging vir die Stormers op losskakel maak in hul Verenigde Rugbykampioenskap-wedstryd teen Benetton in Treviso.

John Dobson, die afrigter van die Stormers, het op sy aanwins van die Haaie as sy generaal besluit vir die eerste veldslag in hierdie nuwe kompetisie.

Willie Engelbrecht, wat weer by die Pumas geleen word, gaan as die nr. 7-flank opdraf. Twee ander aanwinste – die skrumskakel Stefan Ungerer en slot Adré Smith – is op die plaasvervangersbank.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.45
+0.8%
Rand - Pond
19.96
+0.6%
Rand - Euro
16.82
+0.7%
Rand - Aus dollar
10.85
+0.2%
Rand - Jen
0.13
+0.8%
Goud
1,783.84
+0.8%
Silwer
24.33
+2.7%
Palladium
2,071.00
-1.5%
Platinum
1,054.00
+1.2%
Brent-ruolie
85.08
+0.9%
Top-40
60,348
+0.3%
Alle aandele
66,895
+0.2%
Hulpbronne 10
63,203
-0.1%
Industriële 25
85,486
+0.6%
Finansiële 15
14,008
-0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos