Verenigde Rugbykampioenskap

Fokus, Leeus, fokus, maan breier

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
’n Baie tevrede Vincent Tshituka (links) en Wandisile Simelane ná die Leeus Vrydag hul eerste sege van die Verenigde Rugbykampioenskap behaal het. Foto: Twitter/Emirates Lions
’n Baie tevrede Vincent Tshituka (links) en Wandisile Simelane ná die Leeus Vrydag hul eerste sege van die Verenigde Rugbykampioenskap behaal het. Foto: Twitter/Emirates Lions

Die Leeus was Vrydagaand borrelend nadat ’n skouspelagtige eerste helfte teen Zebre hulle terug op die wenpad gekry het – maar hulle weet ook ’n week van harde werk wag nou.

Die Johannesburgers het Suid-Afrika se eerste – en tot dusver enigste – sege in die nuwe Verenigde Rugbykampioenskap behaal deur die Italiaanse melkkoei-span met 38-26 te klop.

Die telling alleen vertel egter nie die volle verhaal nie. Die Leeus was rustyd met 35-0 voor en het hul laaste drie punte reeds in die 42ste minuut aangeteken. Daarna het Zebre al die reëls gemaak, en Leeus-ondersteuners ongemaklik laat rondskuif met drie drieë binne 10 minute.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.85
-1.2%
Rand - Pond
20.49
-0.4%
Rand - Euro
17.30
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.09
-0.2%
Rand - Jen
0.13
-0.1%
Goud
1,793.05
0.0%
Silwer
24.33
0.0%
Palladium
2,023.00
0.0%
Platinum
1,043.50
0.0%
Brent-ruolie
85.53
+1.1%
Top-40
60,525
+1.7%
Alle aandele
67,051
+1.5%
Hulpbronne 10
62,969
+2.5%
Industriële 25
86,659
+1.4%
Finansiële 15
13,849
+0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos