Verenigde Rugbykampioenskap

Haaie hoop Durbanse weer is bondgenoot teen Scarlets

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Henco Venter die afgelope naweek in die Toyota-uitdaagreeks teen die Cheetahs in aksie. Foto: Gallo Images
Henco Venter die afgelope naweek in die Toyota-uitdaagreeks teen die Cheetahs in aksie. Foto: Gallo Images

Rugby in die vakansietyd het . . . unieke uitdagings.

“Om fiks te bly oor die feestyd is altyd ’n uitdaging,” het die Haai-flank Henco Venter Dinsdag op ’n nuuskonferensie met ’n groot glimlag gesê.

Die land se vier groot franchises keer Saterdag terug na die veld vir die hervatting van die Verenigde Rugbykampioenskap (VRK). Die Haaie sit hul veldtog teen die Scarlets van Wallis voort.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Bepalings
Sa. 27 Nov. 21 15:00 nm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd
Stormers
Zebre
DHL Stadium
Sa. 27 Nov. 21 15:00 nm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd
Benetton Rugby
Glasgow Warriors
Stadio Comunale di Monigo
Sa. 27 Nov. 21 17:30 nm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd
Sharks
Scarlets
Jonsson Kings Park
Uitslae
Vr. 26 Nov. 21
Connacht Rugby 46
Ospreys 18
Sa. 23 Okt. 21
Ospreys 18
Munster Rugby 10
Sa. 23 Okt. 21
Connacht Rugby 36
Ulster Rugby 11
Puntelyste
Span
S
W
P
1. Leinster Rugby
5
5
24
2. Ulster Rugby
5
4
20
3. Munster Rugby
5
4
19
4. Edinburgh Rugby
5
3
18