Verenigde Rugbykampioenskap

Wrede welkom vir Haaie teen Munster

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Phepsi Buthelezi  maak reg om Craig Casey van Munster af te stamp. Foto: Gallo Images
Phepsi Buthelezi maak reg om Craig Casey van Munster af te stamp. Foto: Gallo Images

Die Haaie het Saterdagaand in Limerick die derde Suid-Afrikaanse span geword wat ’n wrede verwelkoming tot die Verenigde Rugbykampioenskap (VRK) beleef het.

Munster het die Durbaniete met 42-17 en ses drieë teen twee verslaan – nadat die Bulle en die Stormers ook vroeër in die dag pak gekry het.

Die Haaie, wat heel aand lank ’n swetterjoel strafskoppe by die afbreekpunte en in die skrums afgestaan het, was rustyd reeds met 3-20 agter.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.51
+1.7%
Rand - Pond
19.88
-0.0%
Rand - Euro
16.83
-0.0%
Rand - Aus dollar
10.77
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,767.60
0.0%
Silwer
23.31
0.0%
Palladium
2,075.53
0.0%
Platinum
1,059.00
0.0%
Brent-ruolie
84.86
+1.0%
Top-40
60,494
+0.2%
Alle aandele
67,029
+0.3%
Hulpbronne 10
64,347
-0.1%
Industriële 25
84,819
+0.7%
Finansiële 15
13,961
-0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos