Verenigde Rugbykampioenskap

Jake se Bulle voor grote in Dublin

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Die Ierse losskakel-veteraan Johnny Sexton én ’n stewige skare in die Aviva-stadion wag Saterdag in Dublin op die Bulle.  Foto: Getty Images
Die Ierse losskakel-veteraan Johnny Sexton én ’n stewige skare in die Aviva-stadion wag Saterdag in Dublin op die Bulle. Foto: Getty Images

’n Afspraak met die “Crusaders” van Pro-rugby voor net minder as 40 000 Leinster-ondersteuners in Dublin.

Jake White en sy Bulle kom Saterdag in die Aviva-stadion in die Ierse hoofstad voor hul grootste toets te staan sedert dié voormalige Springbok-afrigter verlede jaar as direkteur van rugby by Loftus Versfeld aangestel is.

Die omvang van dié uitdaging in die eerste ronde van die Verenigde Rugbykampioenskap (VRK), is onlangs in perspektief gestel toe die nasionale span 20 spelers van Leinster genooi het vir ’n oefenkamp ter voorbereiding van Ierland se November-toetse teen Japan, Nieu-Seeland en Argentinië.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.45
+1.1%
Rand - Pond
19.96
+0.8%
Rand - Euro
16.82
+0.9%
Rand - Aus dollar
10.85
+0.5%
Rand - Jen
0.13
+0.9%
Goud
1,786.55
+1.0%
Silwer
24.37
+3.0%
Palladium
2,076.00
-1.3%
Platinum
1,056.00
+1.3%
Brent-ruolie
85.08
+0.9%
Top-40
60,348
+0.3%
Alle aandele
66,895
+0.2%
Hulpbronne 10
63,203
-0.1%
Industriële 25
85,486
+0.6%
Finansiële 15
14,008
-0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos