Verenigde Rugbykampioenskap

Kriel ná 8 maande terug in beginspan

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Jaco Kriel sal Vrydag vir die eerste keer sedert Januarie as deel van die Leeus se beginspan uitdraf.  Foto: Gallo Images
Jaco Kriel sal Vrydag vir die eerste keer sedert Januarie as deel van die Leeus se beginspan uitdraf. Foto: Gallo Images

Die Leeus-flank Jaco Kriel sal Vrydag vir die eerste keer in agt maande met die nommer ses op sy rug uitdraf, wanneer die Johannesburgers hul veldtog in die Verenigde Rugbykampioenskap (VRK) teen Zebre afskop.

Kriel was laas in Januarie, in die Leeus se Curriebeker-halfeindstryd teen die Bulle, in die beginspan, voordat hy ’n enkeloperasie ondergaan en vir vyf maande op die krukkelys was.

Hy het in die mees onlangse Curriebeker-reeks net as plaasvervanger speelkans gekry, met die nr. 6-trui wat aan Sibusiso Sangweni toevertrou is.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.51
+1.7%
Rand - Pond
19.88
-0.0%
Rand - Euro
16.83
-0.0%
Rand - Aus dollar
10.77
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,767.60
0.0%
Silwer
23.31
0.0%
Palladium
2,075.53
0.0%
Platinum
1,059.00
0.0%
Brent-ruolie
84.86
+1.0%
Top-40
60,494
+0.2%
Alle aandele
67,029
+0.3%
Hulpbronne 10
64,347
-0.1%
Industriële 25
84,819
+0.7%
Finansiële 15
13,961
-0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos