Verenigde Rugbykampioenskap

Leeus bo in stryd van twee helftes

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Die Leeus-vleuel Rabz Maxwane het Zebre Vrydagaand al hul dae gegee en met brute spoed twee drieë gaan druk. Foto: Gallo Images
Die Leeus-vleuel Rabz Maxwane het Zebre Vrydagaand al hul dae gegee en met brute spoed twee drieë gaan druk. Foto: Gallo Images

’n Mens wil-wil vermoed die Stadio Sergio Lanfranchi in Parma loop afdraand. Watter ander verduideliking kan daar wees vir die feit dat 61 van die 64 punte in Zebre en die Leeus se kragmeting Vrydagaand aan net die een kant van die veld aangeteken is?

Die eerste wedstryd van die nuwe Verenigde Rugbykampioenskap (VRK) kan ten beste as ’n stryd van twee helftes opgesom word, nadat die Leeus ’n yslike voorsprong in die eerste helfte gehad het, net om dit stelselmatig te sien verdwyn in die tweede.

Hulle moes uiteindelik sweet om Zebre van die deur te hou en met 38-26 te wen.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.85
-1.2%
Rand - Pond
20.49
-0.4%
Rand - Euro
17.30
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.09
-0.2%
Rand - Jen
0.13
-0.1%
Goud
1,793.05
0.0%
Silwer
24.33
0.0%
Palladium
2,023.00
0.0%
Platinum
1,043.50
0.0%
Brent-ruolie
85.53
+1.1%
Top-40
60,525
+1.7%
Alle aandele
67,051
+1.5%
Hulpbronne 10
62,969
+2.5%
Industriële 25
86,659
+1.4%
Finansiële 15
13,849
+0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos