Verenigde Rugbykampioenskap

Leeus lus om bal lug te gee teen Zebre

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Die Pumas-kaptein Pieter Jansen van Vuren is ingesluit in die Leeus se beginspan vir hul eerste VRK-kragmeting teen Zebre.  Foto: Gallo Images
Die Pumas-kaptein Pieter Jansen van Vuren is ingesluit in die Leeus se beginspan vir hul eerste VRK-kragmeting teen Zebre. Foto: Gallo Images

In die jaar waarin hulle beperk was tot rugby in Suid-Afrika het die Leeus gespeel met die idee dat gans nuwe omstandighede wag wanneer hulle uiteindelik in Europa gaan speel.

Maar hulle sal glad nie spyt wees daaroor dat hul veldtog in die Verenigde Rugbykampioenskap (VRK) Vrydag in meer bekende omstandighede sal begin nie.

In Parma, waar hulle die Italiaanse klubspan Zebre se draadjie moet probeer knip, kon Ivan van Rooyen se span die afgelope week voorberei in warm weer, en hulle regmaak vir ’n wedstryd waarin hul vlugvoetiges tot hul reg kan kom.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.85
-1.2%
Rand - Pond
20.49
-0.4%
Rand - Euro
17.30
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.09
-0.2%
Rand - Jen
0.13
-0.1%
Goud
1,793.05
0.0%
Silwer
24.33
0.0%
Palladium
2,023.00
0.0%
Platinum
1,043.50
0.0%
Brent-ruolie
85.53
+1.1%
Top-40
60,525
+1.7%
Alle aandele
67,051
+1.5%
Hulpbronne 10
62,969
+2.5%
Industriële 25
86,659
+1.4%
Finansiële 15
13,849
+0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos