Verenigde Rugbykampioenskap
Deel

Leeus se selfvertroue kry hupstoot voor stryd teen Bulle

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die Leeus se regtervleuel Rabz Maxwane probeer Saterdag in Johannesburg verby Duncan Weir van die Glasgow Warriors kom. Foto: Gallo Images
Die Leeus se regtervleuel Rabz Maxwane probeer Saterdag in Johannesburg verby Duncan Weir van die Glasgow Warriors kom. Foto: Gallo Images

Sy span het uiteindelik vir die hele 80 minute lank bly veg, sê Ivan van Rooyen, hoofafrigter van die Leeus.

Hy glo ook die oorwinning van 35-24 wat die Leeus Saterdagmiddag oor die Glasgow Warriors op Ellispark in die Verenigde Rugbykampioenskap (VRK) behaal het, sal die span se selfvertroue die wêreld se goed doen.

Die Leeus speel Saterdag teen die Bulle op Loftus Versfeld.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Bepalings
Vr. 14 Apr. 23 18:30 nm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd
Sharks
Sharks
Benetton Rugby
Benetton Rugby
Hollywoodbets Kings Park, Durban
SuperSport
Vr. 14 Apr. 23 20:35 nm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd
Ulster
Ulster
Dragons
Dragons
Kingspan Stadium, TBC
SuperSport
Vr. 14 Apr. 23 20:35 nm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd
Glasgow Warriors
Glasgow Warriors
Llanelli Scarlets
Llanelli Scarlets
Scotstoun Stadium, TBC
SuperSport
Uitslae
Sa. 25 Mrt. 23
Ulster
Ulster 32
Bulls
Bulls 23
Sa. 25 Mrt. 23
Munster
Munster 26
Glasgow Warriors
Glasgow Warriors 38
Sa. 25 Mrt. 23
Llanelli Scarlets
Llanelli Scarlets 32
Sharks
Sharks 20