Verenigde Rugbykampioenskap

Leinster-stryd ‘rigtingwyser’ vir Bulle

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Arno Botha is een van die Bul-spelers wat eerstehandse ervaring het van Ierse rugby.  Foto: Gallo Images
Arno Botha is een van die Bul-spelers wat eerstehandse ervaring het van Ierse rugby. Foto: Gallo Images

As jy nie van beter geweet het nie, kon jy maklik die indruk kry dat Jake White, die Bulle se afrigter, sy span se kanse onderspeel vir hul eerste kragmeting in die Verenigde Rugbykampioenskap (VRK).

Die Pretorianers kom Saterdag teen Leinster in Dublin, Ierland, te staan.

Hoe groot uitdaging Leinster gaan wees, word duidelik wanneer jy besef dat die Ierse span die laaste vier keer wat die Pro14-reeks (die voorganger van die VRK) beslis is, koning gekraai het. Voeg daarby die vier keer wat Leinster die Europese kampioen was en jy verwag sekerlik nie dat die Ligbloues gaan wen nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.85
-1.2%
Rand - Pond
20.49
-0.4%
Rand - Euro
17.30
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.09
-0.2%
Rand - Jen
0.13
-0.1%
Goud
1,793.05
0.0%
Silwer
24.33
0.0%
Palladium
2,023.00
0.0%
Platinum
1,043.50
0.0%
Brent-ruolie
85.53
+1.1%
Top-40
60,525
+1.7%
Alle aandele
67,051
+1.5%
Hulpbronne 10
62,969
+2.5%
Industriële 25
86,659
+1.4%
Finansiële 15
13,849
+0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos