Verenigde Rugbykampioenskap

Leinster vee die vloer met Bulle in Dublin

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Die flank Josh van der Flier druk Leinster se eerste drie, met Madosh Tambwe en Ruan Nortjé te laat om te keer. Sy flankmaat Rhys Ruddock (links) het ook ’n goeie wedstryd teen die Bulle beleef. Foto: Gallo Images
Die flank Josh van der Flier druk Leinster se eerste drie, met Madosh Tambwe en Ruan Nortjé te laat om te keer. Sy flankmaat Rhys Ruddock (links) het ook ’n goeie wedstryd teen die Bulle beleef. Foto: Gallo Images

Enigiemand wat gedink het die Verenigde Rugbykampioenskap (VRK) gaan enigsins makliker as Superrugby wees, sal ná Saterdagaand se kragmeting tussen die Bulle en Leinster in Dublin anders dink.

Leinster is ’n ongelooflike indrukwekkende span. Hulle het Suid-Afrika se beste span welverdiend met 31-3 geklop.

Die tuisspan het ná 13 minute se spel reeds met 17-0 voorgeloop danksy drieë deur Josh van der Flier en Andrew Porter ná goeie samespel.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.45
+1.0%
Rand - Pond
19.96
+0.7%
Rand - Euro
16.82
+0.8%
Rand - Aus dollar
10.85
+0.4%
Rand - Jen
0.13
+0.9%
Goud
1,784.19
+0.8%
Silwer
24.35
+2.8%
Palladium
2,075.50
-1.2%
Platinum
1,055.00
+1.2%
Brent-ruolie
85.08
+0.9%
Top-40
60,348
+0.3%
Alle aandele
66,895
+0.2%
Hulpbronne 10
63,203
-0.1%
Industriële 25
85,486
+0.6%
Finansiële 15
14,008
-0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos