Verenigde Rugbykampioenskap

Moerat lei Stormers saam met Van Rhyn

akkreditasie
Salmaan Moerat (middel) en Ernst van Rhyn (regs) het al dikwels genoeg saam gespeel om mekaar se styl as leiers te verstaan. Foto: Gallo Images
Salmaan Moerat (middel) en Ernst van Rhyn (regs) het al dikwels genoeg saam gespeel om mekaar se styl as leiers te verstaan. Foto: Gallo Images

Salmaan Moerat en Ernst van Rhyn is in Steven Kitshoff se afwesigheid as die Stormers se “gesamentlike kapteins” vir hul komende toer in die Verenigde Rugbykampioenskap (VRK) aangestel.

Van Rhyn was die Westelike Provinsie se kaptein in hul afgelope Curriebeker-veldtog. Moerat, wat vroeër vanjaar as Kitshoff se onderkaptein aangestel is, was lank buite aksie, maar het nou van ’n nekbesering herstel.

Kitshoff is saam met die Springbokke in Australië en dus nie vir die komende toerwedstryde teen Benetton, Munster, Edinburgh en die Dragons van Wallis beskikbaar nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Bepalings
Vr. 26 Nov. 21 21:35 nm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd
Connacht Rugby
Ospreys
The Sportsground
Sa. 27 Nov. 21 15:00 nm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd
Stormers
Zebre
DHL Stadium
Sa. 27 Nov. 21 15:00 nm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd
Benetton Rugby
Glasgow Warriors
Stadio Comunale di Monigo
Uitslae
Sa. 23 Okt. 21
Ospreys 18
Munster Rugby 10
Sa. 23 Okt. 21
Connacht Rugby 36
Ulster Rugby 11
Sa. 23 Okt. 21
Cardiff Rugby 31
Dragons 29
Puntelyste
Span
S
W
P
1. Leinster Rugby
5
5
24
2. Ulster Rugby
5
4
20
3. Munster Rugby
5
4
19
4. Edinburgh Rugby
5
3
18