Verenigde Rugbykampioenskap

Munster kies RG op bank vir Haaie-stryd

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
RG Snyman is op Munster se plaasvervangersbank gekies vir hul wedstryd teen die Haaie Saterdag in Limerick.  Foto: Getty Images
RG Snyman is op Munster se plaasvervangersbank gekies vir hul wedstryd teen die Haaie Saterdag in Limerick. Foto: Getty Images

RG Snyman maak Saterdag sy terugkeer tot die rugbyveld ná ’n uiters frustrerende paar maande.

Dié Springbok-slot is op ietwat verrassende wyse op Munster se plaasvervangersbank gekies vir hul kragmeting met die Haaie in die Verenigde Rugbykampioenskap (VRK) in Limerick.

Snyman, wat eers met ’n besering gesukkel het en toe in ’n fratsongeluk brandwonde opgedoen het waarvoor hy ’n veloorplanting moes kry, het vandeesweek saam met Munster geoefen, maar die verwagting was nie dat hy nou reeds weer sou speel nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.45
+0.9%
Rand - Pond
19.96
+0.6%
Rand - Euro
16.82
+0.7%
Rand - Aus dollar
10.85
+0.3%
Rand - Jen
0.13
+0.7%
Goud
1,785.77
+0.9%
Silwer
24.37
+3.0%
Palladium
2,081.51
-1.2%
Platinum
1,055.76
+1.2%
Brent-ruolie
85.08
+0.9%
Top-40
60,348
+0.3%
Alle aandele
66,895
+0.2%
Hulpbronne 10
63,203
-0.1%
Industriële 25
85,486
+0.6%
Finansiële 15
14,008
-0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos