Verenigde Rugbykampioenskap

’n Konserwatiewe Glasgow ‘kan Stormers en Bulle in SA troef’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die bielie-agtsteman Jack Dempsey kan ’n doring in die vlees van die Stormers en Bulle wees op die Glasgow Warriors se Suid-Afrikaanse toer. Foto: Getty Images
Die bielie-agtsteman Jack Dempsey kan ’n doring in die vlees van die Stormers en Bulle wees op die Glasgow Warriors se Suid-Afrikaanse toer. Foto: Getty Images

Wees gewaarsku, Stormers en Bulle. Die Glasgow Warriors het die skietgoed om julle oor die volgende twee naweke op jul tuisveld in die Verenigde Rugbykampioenskap (VRK) te verslaan.

Of altans, dis die mening van Jim Hamilton, ’n voormalige staatmaker op slot vir Skotland, wat hy tussen 2006 en 2015 in 63 toetse verteenwoordig het.

Glasgow lê tans derde op die puntelys met slegs ’n swakker punteverskil wat hulle en Ulster in die tweede plek skei. Sowel die Stormers as die Bulle kan die Skotte oor die volgende paar weke op die puntelys verbysteek.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Bepalings
Sa. 16 Apr. 22 18:35 nm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd
Llanelli Scarlets
Dragons
Parc y Scarlets, TBC
SuperSport
Vr. 22 Apr. 22 16:30 nm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd
Stormers
Glasgow Warriors
DHL Stadium, Cape Town
SuperSport
Vr. 22 Apr. 22 18:35 nm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd
Ulster
Munster
Kingspan Stadium, TBC
SuperSport
Uitslae
Sa. 14 Mei 22
Benetton Rugby
Benetton Rugby 39
Zebre
Zebre 17
Vr. 13 Mei 22
Dragons
Dragons 18
Cardiff Rugby
Cardiff Rugby 19
So. 08 Mei 22
Ospreys
Ospreys 50
Dragons
Dragons 31
Puntelys
Span
S
W
P
Spanwapen
1. Leinster Rugby
17
12
62
Spanwapen
2. Munster Rugby
17
11
56
Spanwapen
3. Sharks
17
11
56
Spanwapen
4. Stormers
17
11
56