Verenigde Rugbykampioenskap

‘Onbekende’ Zebre goed én sleg vir Leeus

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Die Leeus-senter Wandisile Simelane en sy spanmaats is baie opgewonde daaroor dat hulle hulself uiteindelik teen Europese teenstand kan meet.  Foto: Gallo Images
Die Leeus-senter Wandisile Simelane en sy spanmaats is baie opgewonde daaroor dat hulle hulself uiteindelik teen Europese teenstand kan meet. Foto: Gallo Images

Ná meer as ’n jaar van veldslae teen dieselfde ou vyande, wag daar van Vrydag af uiteindelik nuwe drake vir die Leeus om te probeer slag.

Die feit dat hulle nog nooit voorheen te doen gehad het met die Italiaanse klub Zebre nie – of inderdaad enige van die Europese spanne wat in die Verenigde Rugbykampioenskap op hulle wag – is volgens die Leeus-senter Wandisile Simelane ’n tweesnydende swaard.

“Dis ’n bietjie van albei (goed en sleg),” het Simelane Maandag vanuit Italië op ’n aanlyn nuuskonferensie gesê oor die onbekende wat op sy span wag.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.45
+1.0%
Rand - Pond
19.96
+0.8%
Rand - Euro
16.82
+0.9%
Rand - Aus dollar
10.85
+0.5%
Rand - Jen
0.13
+0.9%
Goud
1,784.19
+0.8%
Silwer
24.35
+2.8%
Palladium
2,075.50
-1.2%
Platinum
1,055.00
+1.2%
Brent-ruolie
85.08
+0.9%
Top-40
60,348
+0.3%
Alle aandele
66,895
+0.2%
Hulpbronne 10
63,203
-0.1%
Industriële 25
85,486
+0.6%
Finansiële 15
14,008
-0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos