Verenigde Rugbykampioenskap

Ruan Pienaar begin op nr. 9 vir Haaie

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Ruan Pienaar begin Saterdag op skrumskakel vir die Haaie. Foto: Gallo Images
Ruan Pienaar begin Saterdag op skrumskakel vir die Haaie. Foto: Gallo Images

Ruan Pienaar se ervaring sal die Haaie Saterdag in Limerick in hul eerste wedstryd in die Verenigde Rugby Kampioenskap (VRK) teen Munster baie baat, sê die span se afrigter, Sean Everitt.

Everitt het Pienaar, wat deur die Cheetahs aan die Haaie geleen word, vir dié kragmeting op skrumskakel gekies.

Hy vorm ’n skakelpaar met die 22-jarige Boeta Chamberlain – wat 15 jaar jonger as hy is.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.85
-1.2%
Rand - Pond
20.49
-0.4%
Rand - Euro
17.30
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.09
-0.2%
Rand - Jen
0.13
-0.1%
Goud
1,793.05
0.0%
Silwer
24.33
0.0%
Palladium
2,023.00
0.0%
Platinum
1,043.50
0.0%
Brent-ruolie
85.53
+1.1%
Top-40
60,525
+1.7%
Alle aandele
67,051
+1.5%
Hulpbronne 10
62,969
+2.5%
Industriële 25
86,659
+1.4%
Finansiële 15
13,849
+0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos