Verenigde Rugbykampioenskap

Senuwees knaag, erken Bulle-heelagter

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
David Kriel sitop loop vir die Bulle teen die Stormers in Kaapstad.
David Kriel sitop loop vir die Bulle teen die Stormers in Kaapstad.

Die Bulle het met ’n teiken op die rug in Ierland aangekom vir die Verenigde Rugbykampioenskap, sê die Pretorianers se belowende jong heelagter David Kriel.

Dit is vanselfsprekend dat Leinster Saterdag in die Aviva-stadion vroeg in die nuwe kompetisie korte mette van die Suid-Afrikaanse kampioenspan sal wil maak, meen hy.

“Ons is die Curriebeker-kampioen en ons weet wanneer jy teen ’n kampioenspan speel, wil jy wys jy is ’n beter span.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.45
+0.8%
Rand - Pond
19.96
+0.6%
Rand - Euro
16.82
+0.7%
Rand - Aus dollar
10.85
+0.2%
Rand - Jen
0.13
+0.8%
Goud
1,783.84
+0.8%
Silwer
24.33
+2.7%
Palladium
2,071.00
-1.5%
Platinum
1,054.00
+1.2%
Brent-ruolie
85.08
+0.9%
Top-40
60,348
+0.3%
Alle aandele
66,895
+0.2%
Hulpbronne 10
63,203
-0.1%
Industriële 25
85,486
+0.6%
Finansiële 15
14,008
-0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos