Verenigde Rugbykampioenskap

Stormers in noppies oor spierkrag

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Salmaan Moerat sal die Stormers voorlangs ’n bietjie meer spierkrag in Saterdag se wedstryd teen Benetton in Treviso gee. Foto: Gallo Images
Salmaan Moerat sal die Stormers voorlangs ’n bietjie meer spierkrag in Saterdag se wedstryd teen Benetton in Treviso gee. Foto: Gallo Images

Het die Stormers sonder ’n enkele slot in Treviso opgedaag dié week, sou niemand in Italië hulle eens ernstig opgeneem het voor Saterdag se wedstryd in die Verenigde Rugbykampioenskap (VRK) teen Benetton nie.

John Dobson, die Stormers se afrigter, het dalk nog nie die drie spesialiste wat hy graag in sy 23-tal sou wou hê nie, maar sal baie dankbaar wees vir Salmaan Moerat se terugkeer van ’n nekbesering en die aanwins van Adré Smith.

Die verwagting is dat Moerat en die veelsydige voorspeler Ernst van Rhyn die slotpaar sal wees, met die plaasvervangersbank wat Smith straks beskore is.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Bepalings
Vr. 26 Nov. 21 21:35 nm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd
Connacht Rugby
Ospreys
The Sportsground
Sa. 27 Nov. 21 15:00 nm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd
Stormers
Zebre
DHL Stadium
Sa. 27 Nov. 21 15:00 nm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd
Benetton Rugby
Glasgow Warriors
Stadio Comunale di Monigo
Uitslae
Sa. 23 Okt. 21
Ospreys 18
Munster Rugby 10
Sa. 23 Okt. 21
Connacht Rugby 36
Ulster Rugby 11
Sa. 23 Okt. 21
Cardiff Rugby 31
Dragons 29
Puntelyste
Span
S
W
P
1. Leinster Rugby
5
5
24
2. Ulster Rugby
5
4
20
3. Munster Rugby
5
4
19
4. Edinburgh Rugby
5
3
18