Verenigde Rugbykampioenskap

Stormers leer uit Bulle se Benetton-blaps

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Benetton se spelers vier hul sege oor die Bulle in die Reënboogbeker-eindstryd in Treviso vroeër vanjaar. Die uitslag het as ’n groot skok vir Suid-Afrikaners gekom.  Foto: Getty Images
Benetton se spelers vier hul sege oor die Bulle in die Reënboogbeker-eindstryd in Treviso vroeër vanjaar. Die uitslag het as ’n groot skok vir Suid-Afrikaners gekom. Foto: Getty Images

Benetton 35, Bulle 8.

Die uitslag van die Reënboogbeker-eindstryd in Treviso vroeër vanjaar is een wat bitter min, indien enige, Suid-Afrikaanse rugbygeesdriftiges sien kom het.

Moontlik was daar ook ’n bietjie oorgerustheid by die Bulle, want die teenstander was mos maar net ’n Italiaanse span. En Italië is op toetsvlak ’n nul op ’n kontrak – behalwe vir daai toets in 2016 teen die Springbokke in Florence!

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.45
+1.1%
Rand - Pond
19.96
+0.8%
Rand - Euro
16.82
+0.9%
Rand - Aus dollar
10.85
+0.5%
Rand - Jen
0.13
+0.9%
Goud
1,786.55
+1.0%
Silwer
24.37
+3.0%
Palladium
2,076.00
-1.3%
Platinum
1,056.00
+1.3%
Brent-ruolie
85.08
+0.9%
Top-40
60,348
+0.3%
Alle aandele
66,895
+0.2%
Hulpbronne 10
63,203
-0.1%
Industriële 25
85,486
+0.6%
Finansiële 15
14,008
-0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos