Verenigde Rugbykampioenskap

Stormers moet ’n trappie hoër klim, sê Dobson

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Die mindere impak van die opwindende flank Evan Roos teen Benetton is volgens die Stormers-afrigter, John Dobson, ’n voorbeeld van die verhoogde vlak wat hulle Saterdag in die VRK betree het. Foto: Gallo Images
Die mindere impak van die opwindende flank Evan Roos teen Benetton is volgens die Stormers-afrigter, John Dobson, ’n voorbeeld van die verhoogde vlak wat hulle Saterdag in die VRK betree het. Foto: Gallo Images

Die Stormers gaan beter na hul balbesit moet kyk as hulle enigsins hond haaraf wil maak teen die Verenigde Rugbykampioenskap-spanne.

So het die Kapenaars se afrigter, John Dobson, Saterdag gesê ná sy span in sy eerste kragmeting van die nuwe kompetisie met 22-18 teen Benetton Treviso in Italië vasgeval het.

Die tuisspan het danksy sy oorheersing in die tweede helfte ’n terugvegpoging van stapel gestuur om die stryd te beklink.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.85
-1.2%
Rand - Pond
20.49
-0.4%
Rand - Euro
17.30
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.09
-0.2%
Rand - Jen
0.13
-0.1%
Goud
1,793.05
0.0%
Silwer
24.33
0.0%
Palladium
2,023.00
0.0%
Platinum
1,043.50
0.0%
Brent-ruolie
85.53
+1.1%
Top-40
60,525
+1.7%
Alle aandele
67,051
+1.5%
Hulpbronne 10
62,969
+2.5%
Industriële 25
86,659
+1.4%
Finansiële 15
13,849
+0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos