Verenigde Rugbykampioenskap

Stormers se veldtog in VRK begin swak

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Ruhan Nel  Foto: Gallo Images
Ruhan Nel Foto: Gallo Images

Die Stormers se veldtog in die Verenigde Rugbykampioenskap (VRK) het op ’n rampspoedige noot afgeskop. Dieselfde doodsnik-kwaal wat die span nou al in verskeie wedstryde gepla het, het Saterdagmiddag weer kop uitgesteek.

Met die Kapenaars op 18-7 voor in die tweede helfte en in beheer van hul openingstryd teen Benetton Treviso in Italië, het John Dobson se troepe nie die nodige gedoen om die tuisspan finaal planke toe te stuur nie.

Die Italianers het toe ’n manier gevind om met twee vyfpunters die voortou te neem en uiteindelik die stryd met 22-18 (rustyd 7-11) te beklink.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.45
+0.8%
Rand - Pond
19.96
+0.6%
Rand - Euro
16.82
+0.7%
Rand - Aus dollar
10.85
+0.2%
Rand - Jen
0.13
+0.8%
Goud
1,783.84
+0.8%
Silwer
24.33
+2.7%
Palladium
2,071.00
-1.5%
Platinum
1,054.00
+1.2%
Brent-ruolie
85.08
+0.9%
Top-40
60,348
+0.3%
Alle aandele
66,895
+0.2%
Hulpbronne 10
63,203
-0.1%
Industriële 25
85,486
+0.6%
Finansiële 15
14,008
-0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos