Verenigde Rugbykampioenskap

Stormers wik en weeg oor Willemse

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
In watter posisie gaan Damian Willemse Saterdag vir die Stormers speel – heelagter, losskakel of miskien binnesenter? Of gaan hy eers net ’n plaasvervanger wees? Foto: Gallo Images
In watter posisie gaan Damian Willemse Saterdag vir die Stormers speel – heelagter, losskakel of miskien binnesenter? Of gaan hy eers net ’n plaasvervanger wees? Foto: Gallo Images

Losskakel, heelagter, binnesenter of vir eers net die plaasvervangersbank?

John Dobson, die Stormers se afrigter, sal eers Vrydag die sluier lig oor waar hy Damian Willemse gaan kies vir Saterdag se wedstryd teen Zebre in die Verenigde Rugbykampioenskap (VRK).

Vir nou is dit ’n interessante gesprekspunt, veral gegewe dat hy in die Springbokke se beginspan was op heelagter vir hul toets teen Wallis op Cardiff vroeër vandeesmaand. Willemse het vroeg in daardie wedstryd harsingskudding opgedoen en is deur Frans Steyn vervang. Willie le Roux was daarna terug in die laaste vesting vir die toetse teen Skotland en Engeland.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Bepalings
Sa. 04 Des. 21 21:35 nm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd
Glasgow Warriors
Dragons
Scotstoun Stadium
Vr. 24 Des. 21 15:00 nm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd
Zebre
Benetton Rugby
Stadio Sergio Lanfranchi
So. 26 Des. 21 17:00 nm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd
Cardiff Rugby
Scarlets
Cardiff Arms Park
Uitslae
Sa. 04 Des. 21
Stormers 19
Lions 37
Sa. 04 Des. 21
Ospreys 19
Ulster Rugby 13
Vr. 03 Des. 21
Leinster Rugby 47
Connacht Rugby 19
Puntelyste
Span
S
W
P
1. Leinster Rugby
7
6
29
2. Edinburgh Rugby
7
5
28
3. Ulster Rugby
7
5
25
4. Ospreys
7
5
21