Verenigde Rugbykampioenskap

Stormers wil nie nou op louere rus

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die Stormers het dit oorweeg om Steven Kitshoff ’n blaaskans te gee, maar dié Springbok-bielie sal weer voor draf wanneer die Kapenaars met die Scarlets kragte meet in hul laaste ligawedstryd van die Verenigde Rugbykampioenskap. Foto: Gallo Images
Die Stormers het dit oorweeg om Steven Kitshoff ’n blaaskans te gee, maar dié Springbok-bielie sal weer voor draf wanneer die Kapenaars met die Scarlets kragte meet in hul laaste ligawedstryd van die Verenigde Rugbykampioenskap. Foto: Gallo Images

“Laat Kaapstad glimlag.”

Tot dusver in die Verenigde Rugbykampioenskap (VRK) is die Stormers getrou aan hul leuse. Hulle het die uitspeelrondes gehaal en boonop vir volgende seisoen se Europese Kampioenebeker-reeks gekwalifiseer.

“Ons moet nog groter dink,” het John Dobson, afrigter van die Stormers, Vrydag aan Netwerk24 gesê.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Bepalings
Sa. 16 Apr. 22 18:35 nm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd
Llanelli Scarlets
Dragons
Parc y Scarlets, TBC
SuperSport
Vr. 22 Apr. 22 16:30 nm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd
Stormers
Glasgow Warriors
DHL Stadium, Cape Town
SuperSport
Vr. 22 Apr. 22 18:35 nm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd
Ulster
Munster
Kingspan Stadium, TBC
SuperSport
Uitslae
Sa. 14 Mei 22
Benetton Rugby
Benetton Rugby 39
Zebre
Zebre 17
Vr. 13 Mei 22
Dragons
Dragons 18
Cardiff Rugby
Cardiff Rugby 19
So. 08 Mei 22
Ospreys
Ospreys 50
Dragons
Dragons 31
Puntelys
Span
S
W
P
Spanwapen
1. Leinster Rugby
17
12
62
Spanwapen
2. Munster Rugby
17
11
56
Spanwapen
3. Sharks
17
11
56
Spanwapen
4. Stormers
17
11
56