Verenigde Rugbykampioenskap

Kempson sien nog swarigheid vir SA

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Rowan Osborne van Munster word in Saterdag se wedstryd teen die Haaie deur Phepsi Buthelezi platgetrek. Munster het die wedstryd in Limerick met 42-17 gewen.  Foto: Getty Images
Rowan Osborne van Munster word in Saterdag se wedstryd teen die Haaie deur Phepsi Buthelezi platgetrek. Munster het die wedstryd in Limerick met 42-17 gewen. Foto: Getty Images

Daar was die vorige paar seisoene kwaai kritiek wanneer die Southern Kings en die Cheetahs teen oorsese spanne in die eertydse Pro14-reeks verloor het.

Noudat die ander Suid-Afrikaanse spanne teen daardie einste spanne op hul herrie kry, begin mense dalk besef hoe moeilik dit is om in Europa te wen, sê die voormalige Springbok Robbi Kempson.

Kempson was die Kings se laaste afrigter voordat dié span weens geldelike probleme sy deure moes sluit.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Bepalings
Sa. 04 Des. 21 17:00 nm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd
Stormers
Lions
DHL Stadium
Sa. 04 Des. 21 17:00 nm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd
Ospreys
Ulster Rugby
Swansea.com Stadium
Sa. 04 Des. 21 21:35 nm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd
Glasgow Warriors
Dragons
Scotstoun Stadium
Uitslae
Vr. 03 Des. 21
Leinster Rugby 47
Connacht Rugby 19
Vr. 03 Des. 21
Edinburgh Rugby 24
Benetton Rugby 10
Vr. 03 Des. 21
Sharks 30
Bulls 16
Puntelyste
Span
S
W
P
1. Leinster Rugby
7
6
29
2. Edinburgh Rugby
7
5
28
3. Ulster Rugby
6
5
24
4. Munster Rugby
5
4
19