Verenigde Rugbykampioenskap

VRK: Skinstad glo in SA spanne, maar ...

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Die Bulle se Cornal Hendricks loop hom in twee Benetton-verdedigers vas in die Reënboogbeker-eindstryd. Benetton het ’n opskudding veroorsaak deur die Bulle met 35-8 te verslaan. Foto: Getty Images
Die Bulle se Cornal Hendricks loop hom in twee Benetton-verdedigers vas in die Reënboogbeker-eindstryd. Benetton het ’n opskudding veroorsaak deur die Bulle met 35-8 te verslaan. Foto: Getty Images

Suid-Afrika se spanne moet hulself nie flous oor die gehalte van teenstand wat in die Verenigde Rugbykampioenskap (VRK) op hulle wag nie, maar die gewese Springbok-kaptein Bob Skinstad meen tog dat dié land se spanne ’n groot impak in dié reeks gaan hê.

“Ek glo die (SA) spanne sal realistiese ambisies hê, maar ek dink tog dat hulle baie tot dié toernooi sal bydra,” het Skinstad Woensdag in ’n mediaforum van die VRK gesê.

“Ek dink nie die ouens gaan te beskeie wees nie, want hulle sal die toernooi wil wen. Om by daardie punt te kom, sal wel ’n uitdaging wees. Die spanne het weens Covid-19 nie veel gereis nie. Die Bulle het byvoorbeeld in die Reënboogbeker-eindstryd teen Benetton ses spelers gehad wat as beroepspelers nog nie voor toeskouers gespeel het nie. Dis ’n merkwaardige stukkie statistiek.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.85
-1.2%
Rand - Pond
20.49
-0.4%
Rand - Euro
17.30
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.09
-0.2%
Rand - Jen
0.13
-0.1%
Goud
1,793.05
0.0%
Silwer
24.33
0.0%
Palladium
2,023.00
0.0%
Platinum
1,043.50
0.0%
Brent-ruolie
85.53
+1.1%
Top-40
60,525
+1.7%
Alle aandele
67,051
+1.5%
Hulpbronne 10
62,969
+2.5%
Industriële 25
86,659
+1.4%
Finansiële 15
13,849
+0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos