Verenigde Rugbykampioenskap

VRK: ‘Uittog van spelers laat SA spanne bloei’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Elrigh Louw van die Bulle loop hom Saterdag vas teen ’n speler van Leinster in Dublin. Links is Arno Botha.  Foto: Gallo Images
Elrigh Louw van die Bulle loop hom Saterdag vas teen ’n speler van Leinster in Dublin. Links is Arno Botha. Foto: Gallo Images

Die uittog van Suid-Afrikaanse rugbyspelers wat hul brood en botter nou oorsee verdien, het gewis ’n invloed op die gehalte van die plaaslike spanne.

Dit is die mening van Hawies Fourie, afrigter van die Cheetahs, wat om kommentaar genader is ná die afgelope naweek se grootlikse misoes vir plaaslike spanne in die Verenigde Rugbykampioenskap (VRK).

Slegs die Leeus het gewen, terwyl die Stormers naelskraap verloor het. Maar die Bulle, die voorste provinsiale span in Suid-Afrika, is behoorlik deur Leinster (31-3) afgeransel. Om sake te vererger, het Munster die Haaie ook ’n deeglike loesing (42-17) gegee.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.85
-1.2%
Rand - Pond
20.49
-0.4%
Rand - Euro
17.30
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.09
-0.2%
Rand - Jen
0.13
-0.1%
Goud
1,793.05
0.0%
Silwer
24.33
0.0%
Palladium
2,023.00
0.0%
Platinum
1,043.50
0.0%
Brent-ruolie
85.53
+1.1%
Top-40
60,525
+1.7%
Alle aandele
67,051
+1.5%
Hulpbronne 10
62,969
+2.5%
Industriële 25
86,659
+1.4%
Finansiële 15
13,849
+0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos