Verenigde Rugbykampioenskap

Jake White: ‘Bulle leer uit loesing’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Daar vat hy! Andrew Porter (links), stut van Leinster, nadat hy Saterdag teen die Bulle ’n drie gedruk het. Regs is Ross Molony (slot). Foto: Gallo Images
Daar vat hy! Andrew Porter (links), stut van Leinster, nadat hy Saterdag teen die Bulle ’n drie gedruk het. Regs is Ross Molony (slot). Foto: Gallo Images

Hoewel die afrigter Jake White erken dat die afgedankste loesing wat die Bulle teen Leinster gely het onaangenaam is, maak hy dit duidelik dat ’n mens realisties moet wees.

Leinster het die Bulle Saterdag in Dublin met 31-3 in hul eerste kragmeting in die Verenigde Rugbykampioenskap (VRK) afgeransel.

Ondanks daarvan dat daar vooraf verwag is dat Leinster ’n uitdaging van ’n ander aard sou wees, was ondersteuners van die Bulle darem nie só ’n afranseling te wagte nie. Veral omdat die Pretorianers die afgelope maande op plaaslike bodem uitgeblink en die ander spanne die meeste kere na amateurs laat lyk het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.45
+1.0%
Rand - Pond
19.96
+0.7%
Rand - Euro
16.82
+0.9%
Rand - Aus dollar
10.85
+0.4%
Rand - Jen
0.13
+0.9%
Goud
1,784.77
+0.9%
Silwer
24.37
+2.9%
Palladium
2,076.50
-1.3%
Platinum
1,055.50
+1.2%
Brent-ruolie
85.08
+0.9%
Top-40
60,348
+0.3%
Alle aandele
66,895
+0.2%
Hulpbronne 10
63,203
-0.1%
Industriële 25
85,486
+0.6%
Finansiële 15
14,008
-0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos