Verenigde Rugbykampioenskap

WP se afrigters bly stewig in saal

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
John Dobson is stewig in die saal as afrigter van die Stormers nadat hy sy prestasieteiken behaal het met die Westelike Provinsie se kwalifisering vir die halfeindronde van die Curriebekerreeks.  Foto: Gallo Images
John Dobson is stewig in die saal as afrigter van die Stormers nadat hy sy prestasieteiken behaal het met die Westelike Provinsie se kwalifisering vir die halfeindronde van die Curriebekerreeks. Foto: Gallo Images

Die Westelike Provinsie se afrigtingspan het hul prestasieteikens in die Curriebekerreeks bereik en betree die Verenigde Rugbykampioenskap sonder ’n swaard wat oor hul kop hang.

Só sê Ebrahim Rasool, voorsitter van die Western Province Professional Rugby (WPPR), wat beroepsrugby vir die WP Rugbyunie (WPRU) bedryf. Die direksie het ’n groter prentjie in gedagte gehou as die verowering van die trofee.

“Vir ons was die CB-reeks eksperimenteel. Die oomblik wat gratis punte uitgedeel is en ons die belaglike situasie van drie wedstryde binne die bestek van ’n week gehad het, het ons besef dat dit nie ’n Curriebekerreeks is waarvoor ons sal sterf nie,” sê Rasool.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.51
+1.7%
Rand - Pond
19.88
-0.0%
Rand - Euro
16.83
-0.0%
Rand - Aus dollar
10.77
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,767.60
0.0%
Silwer
23.31
0.0%
Palladium
2,075.53
0.0%
Platinum
1,059.00
0.0%
Brent-ruolie
84.86
+1.0%
Top-40
60,494
+0.2%
Alle aandele
67,029
+0.3%
Hulpbronne 10
64,347
-0.1%
Industriële 25
84,819
+0.7%
Finansiële 15
13,961
-0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos