Deel

3 spanne se onoorwonne status op spel in Varsityskild

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Mpumelelo Mavuso, Madibaz se skrumskakel, in aksie in verlede week se wedstryd tussen die Baaise studente en die Universiteit van KwaZulu-Natal, wat in Pietermaritzburg gespeel is. Mavuso is as die Speler van die wedstryd aangewys. Die Madibaz was met 29-24 baas. Foto: Varsity Sport

Ná twee rondes in vanjaar se Varsityskild-reeks, is daar nog drie spanne wat onoorwonne is.

Of die Madibaz, Universiteit van Wes-Kaapland (UWK) en die Kaapse Skiereiland-Universiteit vir Tegnologie ná Donderdagaand se derde ronde steeds onoorwonne gaan wees, is moeilik om te voorspel. Al drie dié spanne het moeilike wedstryde wat wag.

UWK, een van die vroeë gunstelinge, moet versigtig wees om nie pad byster te raak teen die Tshwane-Universiteit vir Tegnologie (TUT) in Pretoria nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()