Oud-Bok Braam brei Ixias in Varsitybeker

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Braam van Straaten het destyds die Southern Kings by as skopafrigter bygestaan. Foto: Gallo Images
Braam van Straaten het destyds die Southern Kings by as skopafrigter bygestaan. Foto: Gallo Images

Die voormalige Springbok Braam van Straaten is aangestel as die nuwe hoofafrigter van die Ixias in die Varsitybeker-rugbyreeks.

Van Straaten neem die leisels oor by Pieter Bergh, wat as afrigter van Griekwas aangestel is. Die 49-jarige Van Straaten het ’n kontrak van een jaar (met die opsie om te verleng) geteken om die Bloemfonteinse studente te brei. Hy begin amptelik op 1 Oktober met sy verpligtinge.

Van Straaten het die Bokke in 21 toetse verteenwoordig en is ’n bekende in afrigtingskringe. Hy was die afgelope paar jaar as hulpafrigter by spanne soos die Haaie en Kings betrokke.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.71
+0.8%
Rand - Pond
20.25
+0.3%
Rand - Euro
17.08
+0.7%
Rand - Aus dollar
11.02
+0.1%
Rand - Jen
0.13
+0.6%
Goud
1,806.73
+0.8%
Silwer
24.57
+0.9%
Palladium
2,065.50
+2.2%
Platinum
1,062.25
+1.8%
Brent-ruolie
85.53
+1.1%
Top-40
60,446
-0.1%
Alle aandele
66,980
-0.1%
Hulpbronne 10
63,455
+0.8%
Industriële 25
85,827
-1.0%
Finansiële 15
13,901
+0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos