Alberts terug in SA vir ’n laaste hoera

akkreditasie
Kom tog net uit my pad uit! Willem Alberts, hier in aksie vir Stade Français, stamp ’n speler van die Leicester Tigers in 2016 dat hy hik. Foto: Getty
Kom tog net uit my pad uit! Willem Alberts, hier in aksie vir Stade Français, stamp ’n speler van die Leicester Tigers in 2016 dat hy hik. Foto: Getty

Nog ’n ervare Springbok het besluit om terug huis toe te keer om volgende jaar sy loopbaan in Suid-Afrika af te sluit.

Willem Alberts sal ná die Wêreldbekertoernooi na Suid-Afrika terugkeer en daar word verwag dat hy hom tot die Leeus sal verbind vir volgende jaar se Superrugby-reeks.

Die 35-jarige Alberts het tussen 2007 en 2009 al 37 keer vir die Leeus gespeel en het aan die Hoërskool Monument in Krugersdorp en die Universiteit van Johannesburg sy rugby geleer. Hy sal ’n waardevolle toevoeging tot die Leeutrop wees.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 0
Pakistan 188/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.14
-1.3%
Rand - Pond
21.36
-0.0%
Rand - Euro
18.26
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.30
-0.0%
Rand - Jen
0.14
-0.0%
Goud
1,783.48
0.0%
Silwer
22.55
0.0%
Palladium
1,816.00
0.0%
Platinum
936.31
0.0%
Brent-ruolie
69.88
+0.3%
Top-40
64,307
-0.4%
Alle aandele
70,808
-0.3%
Hulpbronne 10
66,503
-1.6%
Industriële 25
93,791
+0.1%
Finansiële 15
13,982
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos