Deel

Amerikaners wil Stormers oorsee vestig

akkreditasie
CAPE TOWN, SOUTH AFRICA  MARCH 26:  General view of DHL Newlands Stadium after events were postponed due to the Covid-19 pandemic, on March 26, 2020 in Cape Town, South Africa. (Photo by Ziyaad Douglas/Gallo Images/Getty Images)
CAPE TOWN, SOUTH AFRICA MARCH 26: General view of DHL Newlands Stadium after events were postponed due to the Covid-19 pandemic, on March 26, 2020 in Cape Town, South Africa. (Photo by Ziyaad Douglas/Gallo Images/Getty Images)

Die vestiging van Stormers-spanne in oorsese markte is deel van die visie van die Amerikaanse beleggers wat graag ’n beherende belang in die Westelike Provinsie Rugbyunie (WPRU) se sakevleuel wil bekom.

Netwerk24 het die jongste weergawe van die Amerikaanse konsortium se strategiese dokument onder oë gehad, waarin gesê word dat die “Stormers-handelsnaam” in verskeie internasionale ligas in Noord-Amerika, Europa en Asië gevestig moet word.

Daar word melding gemaak dat rugby vinnig groei in die Amerikaanse mark en by meer as 2 500 klubs gespeel word.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
18.32
-0.8%
Rand - Pond
22.50
-1.2%
Rand - Euro
19.77
-0.9%
Rand - Aus dollar
12.18
-0.7%
Rand - Jen
0.14
+0.0%
Platinum
973.86
+0.6%
Palladium
1,419.76
+1.3%
Goud
1,957.44
-1.1%
Silwer
23.06
-0.8%
Brent-ruolie
74.99
-1.2%
Top-40
69,785
+0.9%
Alle aandele
75,284
+0.8%
Hulpbronne 10
64,924
+1.0%
Industriële 25
102,191
+0.6%
Finansiële 15
15,417
+1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos