Blitse sonder Specman na Spele

akkreditasie
’n Uitbundige Rosko Specman toe die Blitsbokke die Dubai-sewestoernooi in 2019 gewen het.  Foto: Getty Images
’n Uitbundige Rosko Specman toe die Blitsbokke die Dubai-sewestoernooi in 2019 gewen het. Foto: Getty Images

Die vlugvoetige Rosko Specman is nie meer in die wedloop om die Blitsbok-span te haal wat later vanjaar by die Olimpiese Spele in Tokio in aksie sal wees nie.

Dat Specman (31), wat deesdae vir die Cheetahs vyftienman-rugby speel, die nasionale sewesspan se strewe om die goue medalje in Tokio te verower ’n stewige hupstoot sou gee, kan nie betwyfel word nie. Hy is iemand wat oor die X-faktor beskik en was immers lid van die span wat by die Spele in 2016 in Rio de Janeiro brons verower het.

Specman was onlangs saam met nog ’n Vrystater, Frans Steyn, deel van die afrigter van die Springbokke, Jacques Nienaber, se belyningskamp in Bloemfontein.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
West Indies 0
England 55/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.13
+0.8%
Rand - Pond
20.50
-0.2%
Rand - Euro
17.16
-0.2%
Rand - Aus dollar
10.86
-0.1%
Rand - Jen
0.13
-0.2%
Goud
1,834.78
0.0%
Silwer
24.30
+0.0%
Palladium
2,111.50
0.0%
Platinum
1,034.00
0.0%
Brent-ruolie
87.89
-0.6%
Top-40
68,186
-2.1%
Alle aandele
74,835
-1.9%
Hulpbronne 10
74,924
-3.0%
Industriële 25
94,147
-1.8%
Finansiële 15
15,076
-0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos