Bok-buiging wink vir Nadine Roos

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Nadine Roos hardloop in 2019 vir die nasionale vrouesewesspan in die Kaapstad-toernooi met die bal. Foto: Gallo Images
Nadine Roos hardloop in 2019 vir die nasionale vrouesewesspan in die Kaapstad-toernooi met die bal. Foto: Gallo Images

Die ervare Suid-Afrikaanse vroue-sewesrugbyspeler Nadine Roos is een van ses spelers sonder toetservaring wat in die nasionale span vir die langer weergawe van die spel op ’n Europese toer ingesluit is.

Suid-Afrika speel op 6 November teen Frankryk in Vannes, waarna hy op 27 November teen die Britse Barbarians op Twickenham te staan sal kom.

Roseline Botes (haker), Lerato Makua (slot), Monica Mazibukwana (haker), Simamkele Namba (vleuel) en Tanya Scholtz (haker) is saam met Roos (heelagter) die nuwelinge in die groep.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.51
+1.7%
Rand - Pond
19.88
-0.0%
Rand - Euro
16.83
-0.0%
Rand - Aus dollar
10.77
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,767.60
0.0%
Silwer
23.31
0.0%
Palladium
2,075.53
0.0%
Platinum
1,059.00
0.0%
Brent-ruolie
84.86
+1.0%
Top-40
60,494
+0.2%
Alle aandele
67,029
+0.3%
Hulpbronne 10
64,347
-0.1%
Industriële 25
84,819
+0.7%
Finansiële 15
13,961
-0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos