Bulle het plan om Bokke ná WB te behou

akkreditasie
Die Bulle hoop hulle kan Duane Vermeulen (nr. 8) ook in 2020 in die Superreeks inspan. Foto: Gallo Images
Die Bulle hoop hulle kan Duane Vermeulen (nr. 8) ook in 2020 in die Superreeks inspan. Foto: Gallo Images

Die groot vrees pak Suid-Afrikaanse rugby oor die waarskynlike uittog van verskeie senior Springbokke ná vanjaar se Wêreldbeker-toernooi en in Pretoria is dit geen uitsondering nie.

Alfons Meyer, die Blou Bulle Maatskappy (BBM) se uitvoerende hoof, is wel hoopvol dat die unie die meeste van sy Springbokke sal kan oorreed om langer in Pretoria aan te bly.

Jesse Kriel, Handré Pollard, Lood de Jager en Trevor Nyakane se kontrakte loop almal in Oktober ten einde.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 0
Pakistan 188/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.14
-1.3%
Rand - Pond
21.36
-0.0%
Rand - Euro
18.26
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.30
-0.0%
Rand - Jen
0.14
-0.0%
Goud
1,783.48
0.0%
Silwer
22.55
0.0%
Palladium
1,816.00
0.0%
Platinum
936.31
0.0%
Brent-ruolie
69.88
+0.3%
Top-40
64,307
-0.4%
Alle aandele
70,808
-0.3%
Hulpbronne 10
66,503
-1.6%
Industriële 25
93,791
+0.1%
Finansiële 15
13,982
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos