Cheetahs se Pienaar vol lof vir jonges

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Ruan Pienaar skop terwyl die skeidsregter in die wedstryd, Cwengile Jadezweni, koes.  Foto: Gallo Images
Ruan Pienaar skop terwyl die skeidsregter in die wedstryd, Cwengile Jadezweni, koes. Foto: Gallo Images

Ruan Pienaar, kaptein van die Vrystaat-Cheetahs, was ná hul sege oor die Pumas vol lof vir die jong spelers en veral die jeugdige agterlyn wat hulle goed laat geld het.

Die span was opnuut uitgedun weens bykomende koronavirusgevalle wat speelkans gebied het aan jonges in die Curriebeker-wedstryd waarin die tuisspan Vrydag naelskraap met 17-16 in Bloemfontein gewen het.

Pienaar sê die sege was baie belangrik, dis iets wat hulle broodnodig gehad het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.85
-0.7%
Rand - Pond
20.48
+0.8%
Rand - Euro
17.30
+0.6%
Rand - Aus dollar
11.09
+0.5%
Rand - Jen
0.13
+0.5%
Goud
1,793.03
0.0%
Silwer
24.33
0.0%
Palladium
2,023.00
0.0%
Platinum
1,043.50
0.0%
Brent-ruolie
85.53
+1.1%
Top-40
60,525
+1.7%
Alle aandele
67,051
+1.5%
Hulpbronne 10
62,969
+2.5%
Industriële 25
86,659
+1.4%
Finansiële 15
13,849
+0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos