VS maak planne vir ‘opwindende toernooi’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Die Cheetahs hou kajuitraad tydens ’n wedstryd in die afgelope Curriebekerreeks.  Foto: Gallo Images
Die Cheetahs hou kajuitraad tydens ’n wedstryd in die afgelope Curriebekerreeks. Foto: Gallo Images

Die Cheetahs het bevestig dat hulle, sowel as die sogenaamde vier groot rugbyfranchises in die land, nie meer aan die Europese Uitdaagbeker-reeks gaan deelneem nie.

Die Vrystaat is nou agter die skerms besig met onderhandelinge om in November ’n rugbyreeks in Bloemfontein aan te bied waarvan meer besonderhede bekend gemaak sal word sodra dit gefinaliseer is.

Hawies Fourie, die Cheetahs se hoofafrigter, het ná hul laaste Curriebekerwedstryd teen die Blou Bulle gesê daar is ’n kans dat hulle in die Europese Uitdaagbeker-reeks gaan speel. Hulle sou volgens die voorlopige bepalings in Desember teen Toulon en die Dragons gespeel het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Knights 223/3
Western Province 91/4
besig om te laai... Regstreeks
Marumo Gallants FC 2
Royal AM 1
besig om te laai... Regstreeks
TS Galaxy FC 0
AmaZulu 0
besig om te laai... Regstreeks
Oman 0
Bangladesh 101/3
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.57
+0.8%
Rand - Pond
20.08
+0.3%
Rand - Euro
16.98
+0.6%
Rand - Aus dollar
10.88
+0.1%
Rand - Jen
0.13
+0.8%
Goud
1,771.81
+0.5%
Silwer
23.95
+3.4%
Palladium
2,099.89
+3.8%
Platinum
1,041.00
+0.3%
Brent-ruolie
84.33
-0.6%
Top-40
60,320
-0.2%
Alle aandele
66,912
-0.1%
Hulpbronne 10
64,002
-0.8%
Industriële 25
84,631
+0.6%
Finansiële 15
13,990
-0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos